Meer Oor Ons

Hoërskool John Vorster is trots op ons geskiedenis en prestasies. Ons gee hier 'n oorsig oor ons totstandkoming in die Geskiedenisblad, ons mooi skoollied en 'n kykie na die fasiliteite wat ons aanbied.

'n Verkorte weergawe van ons gedragskode word ook hier geplaas as verwysing. Ons stel u ook bekend aan die Beheerliggaam. Personeel en die Uitvoerende Raad wat ons leerlinge verteenwoordig.