Hokkie Bokkies

Hokkie word met groot entoesiasme by Hoërskool John Vorster bedryf onder leiding van juffrou Win-Ellen Nienaber Dogters sowel as seunshokkie begin reeds in Februarie tot en met Septembermaand. Die amptelike seisoen begin in Maart met die TUT Super 16 vir kleinskolekompetisie. Die plaaslike liga begin in April.