Krieket

 
Krieket 2016
 
Hoërskool John Vorster spog met van die beste en nuutste binnenshuise sporttoerusting.
 
 
Ons het 'n ten volle toegeruste "action cricket"-baan en 'n uitstekende afrigter, Mnr. S. Roodt.
 
 
 
Mnr. Roodt is 'n professionele krieketspeler wat daagliks ons leerlinge se vaardighede ontwikkel by die Howzat-coaching krieket akademie.