Harmonique

Harmonique

Harmonique is Hoërskool John Vorster se sanggroep wat bestaan uit 'n klompie baie toegewyde leerders wat hulle kant deur en deur bring. Ons tree gewoonlik op by kerklike denominasies of waarheen ons ookal uitgenooi word. Ons het al tot sover as Potgietersrus opgetree. Harmonique maak 'n punt daarvan om aan die einde van elke jaar die Tuiste vir Bejaardes, van die hospitale in die omgewing te besoek en te bederf met inspirerende sang asook ons eie personeel. Daar is al twee albums vrygestel en ons is tans besig met die derde een. Verskeie video's is al opgeneem en is beskikbaar op Harmonique se Facebook blad asook op YouTube.

Harmonique — John Vorster Koor

Deelname

  • Lede word gekeur en 'n oudisie is vereiste vir toelating
  • Oop vir leerders van Graad 8 tot 12 met aangetoonde sangtalent
  • Gereelde oefensessies na skool onder leiding van 'n passievolle onderwyser
  • Geleentheid leierskaprolle binne die ensemble

Harmonique Galery

Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique
Harmonique

Meer Inligting

Vir navrae oor die Harmonique, kontak die skool by info@johnvorster.co.za of skakel 011 814-8218.