Spanne en Afrigters

Ons Spanne en Afrigters

Hoërskool John Vorster is trots op sy toegewyde afrigters en talentvolle sportmanne en -vroue. Elke sportkode het spanne op verskeie vlakke, van juniors tot seniors. Die onderstaande tabel sal deur die skool aangevul word sodra finale spanne en afrigters se besonderhede bevestig is.

Inligting per Sportkode

Sport Organiseerder / Afrigter
AtletiekKlarinda Stander
GholfChristo Yssel
HokkieHannetjie Joubert
Interhoër SangMagdalena Pretorius
JukskeiAngelique van Schoor
Karate[Naam]
KrieketPaul van Schoor
LandloopMev A Schutte
NetbalEsna Terblanche
PompomsMagdalena Pretorius
RugbyWerner Strydom
RuiterkunsEdna Ras
SkaakElizma v Niekerk
TennisKarin Dosold