Leierskap

Leierskap by John Vorster

Ons glo in die vorming van leiers. Deur die VRL, komitees, gemeenskapsdiens, en opvoedkundige toere word leerders gevorm tot verantwoordelike leiers vir die toekoms.

Gebiede

VRLLeierskap

VRL

Die Verteenwoordigende Raad van Leerders verteenwoordig die leerders van John Vorster.

Meer oor die VRL →