Kultuur

Kultuurlewe by John Vorster

Kultuur is ‘n integrale deel van die John Vorster-ervaring. Van die elite Harmonique-sang ensemble tot toneel, dans, musiek en debat — ons leerders word aangemoedig om hul talente te ontdek, ontwikkel, en op die hoogste vlak te vertoon.

Kultuurfees 2026 — Voices of Tomorrow

Ons leerders bied vanjaar se Kultuurfees aan onder die tema "Voices of Tomorrow". Kom geniet 'n aand vol sang, musiek en talent, en ondersteun ons Vossies op die verhoog!

Plakkaat vir Hoërskool John Vorster se Kultuurfees 2026, Voices of Tomorrow, op 21-22 Oktober 2026
  • Plek: H/S John Vorster-skoolsaal
  • Datums: Woensdag, 21 en Donderdag, 22 Oktober 2026
  • Tyd: 18:00
  • Toegang: R50 per persoon

Kultuurgebiede

DansKultuur

Dans

Van ballet tot moderne uitvoerings — dans is lewendig by John Vorster.

Ontdek Dans →