Trots op Ons Leerders
Hoërskool John Vorster vier die prestasies van sy leerders op alle vlakke — akademies, sport, en kultuur. Hierdie bladsy lig uitstaande prestasies uit wat ons leerders behaal het en wat ons gemeenskap trots maak.
Volg ons op Facebook en Instagram vir deurlopende prestasie-aankondigings.
Prestasie-areas
- Akademies — Matrikulante met onderskeidings, top-leerders per graad, akademiese toekennings
- Sport — Provinsiale en nasionale verteenwoordiging, sportprestasies, en bekronings
- Kultuur — Koor-, toneel-, debat-, en redenaars op streeks-, en provinsiale vlak
- Leierskap — VRL-lede en komiteelede wat 'n verskil maak
Prestasie-berigte sal binnekort hier verskyn. Kontak die skool by info@johnvorster.co.za as u 'n prestasie wil nomineer vir erkenning.