Aankondigings

Aankondigings

Hierdie bladsy bevat alle amptelike aankondigings van Hoërskool John Vorster se skoolbestuur, VRL, en ander rolspelers. Aankondigings sluit in sluitingsdatums, spesiale gebeure, veranderings aan roetines, en ander belangrike inligting vir leerders, ouers, en personeel.

Maak seker dat u ook ons Kommunikasie-bladsy besoek vir inligting oor hoe die skool met ouers in kontak tree.


Huidige Aankondigings

Geen aankondigings op die oomblik nie. Kontak die skoolkantoor by info@johnvorster.co.za of 011 814-8218 vir enige dringende navrae.