Sangfees

Sangfees

Ons bied elke tweede jaar 'n Sangfees aan waar leerders hulle sang- en danstalente ten toon kan stel. Alle leerders van Graad 8 tot 12 word hartlik uitgenooi om deel te wees van die Sangfees.

Die tema vir hierdie jaar se Sangfees is "Voices of Tomorrow". Elke graad besluit op hulle eie tema wat by die globale tema pas — daar word besluit op die liedere en kostuums, en dan oefen ons verwoed tydens die derde kwartaal. Dit word gewoonlik in Oktober aangebied.

Ons sien baie uit na hierdie jaar se Sangfees!

Sangfees

Foto's — 2024

Sangfees 2024
Sangfees 2024
Sangfees 2024
Sangfees 2024

Foto's — 2022

Sangfees 2022
Sangfees 2022
Sangfees 2022
Sangfees 2022

Meer Inligting

Vir navrae oor die Sangfees, kontak die skool by info@johnvorster.co.za of skakel 011 814-8218.