Ensemble

John Vorster Ensemble

Hierdie groep bestaan uit 'n paar leerders wat 'n groot liefde vir sang het. Ons oefen Maandae van 14:00 tot 15:00 in kamer 8. Daar word meestal Christelike liedere gesing. Verlede jaar se groep het uit ses leerders bestaan. Hulle het by die Talento Kunswedstryd deelgeneem en het 90% vir albei liedere ontvang.

Hierdie jaar se groep oefen al van die eerste kwartaal af. Ons beplan om weereens by die Talento Kunswedstryd deel te neem. Enige leerder is welkom om deel te word van hierdie groep.

John Vorster Ensemble
John Vorster Ensemble

Kontak

Vir meer inligting oor die Ensemble, kontak die skool by info@johnvorster.co.za of skakel 011 814-8218.