Stap vir Bybels

Vossie-personeel Stap vir Bybels

Laerskool Tienie Vorster het Hoërskool John Vorster uitgedaag om te “stap vir Bybels”. Ons personeel het die uitdaging aanvaar — en gewys dat Vossies nie net vír Bybels stáp nie, maar ook vír Bybels dráf. Kyk hieronder hoe ons personeel en leerders deelgeneem het.

Volg Hoërskool John Vorster op Facebook vir meer foto's en video's van die dag.


Die Hoofvideo

Vossie-personeel stap en draf vir Bybels.


Ons Leerders

Drie kort video's wat ons leerders se deelname aan die “Stap en Draf vir Bybels”-uitdaging vertoon.

Ons Leerders — Deel 1
Ons Leerders — Deel 2
Ons Leerders — Deel 3

Volg Ons

Sien meer van Hoërskool John Vorster se gebeure op ons amptelike Facebook-blad: facebook.com/HJVNigel.