Graad 9 Veldskool 2026 by Sadiba Kwele
Ons Graad 9 Vossies het van Vrydag, 16 Oktober, tot Sondag, 18 Oktober, ’n onvergeetlike veldskool by Sadiba Kwele geniet.
Dit was ’n naweek vol pret, avontuur, spanbou en kosbare herinneringe! Die leerders het die geleentheid gehad om nuwe ervarings op te doen, saam te lag en as ’n groep nader aan mekaar te groei.
Dankie aan juf Davis vir haar puik reëlings, en aan juf Carina du Preez en mnr Parkin wat bygedra het om hierdie veldskool ’n sukses te maak!
Galery 2026